Warning: mysql_fetch_array(): supplied argument is not a valid MySQL result resource in /home/crypto/htdocs/nul/book_tswaing.php on line 38

Daar is 60 plekke oor. Kaartjies kos R240 elk, en sluit slaapplek en bands in. Daar gaan vier bands speel - NuL, Thys Nywerheid, Bloedskande en Wysdiman. Vul jou naam, email adres en die hoeveelheid slaapplekke wat jy wil hê op die vorm hieronder in. Jy sal 'n email kry met die bankdetails vir betaling. Die booking is eers geldig wanneer ons die betaling gekry het, en indien al die plekke uitverkoop, gaan daar geen kaartjies by die hek beskikbaar wees nie.

Jou Naam __________________

Jou Email Adres _____________

Hoeveel Kaartjes wil jy hê _____